Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » abnormaal
abnormaal [boodskap #135407] Vr, 15 Januarie 2021 15:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20222
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
abnormaal
Afbreking: ab•nor•maal
Samestelling: ab- + normaal


Byvoeglike naamwoord: abnormaal
Vergrotende trap: abnormaler
Oortreffende trap: abnormaalste
Attributief: abnormale
Partitief: abnormaals

Betekenis:
• Wat ongewoon en nie alledaags of normaal is nie.

Gebruik:
• Mense het al so gewoond geraak aan abnormaal, dat sommige dink dat dit normaal is.

Sinoniem:
• afwykend
• ongewoon

Antoniem:
• normaal

Afgelei:
• abnormaliteit

Vertaling:
Engels: abnormal
Nederlands: abnormaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verbouereerd
Volgende onderwerp: belegger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 11:09:50 MGT 2024