Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sistematies
sistematies [boodskap #135402] Vr, 15 Januarie 2021 10:38
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20221
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sistematies
Afbreking: sis•te•ma•ties


Byvoeglike naamwoord: sistematies
Vergrotende trap: sistematieser
Oortreffende trap: sistematiesste
Attributief: sistematiese

Betekenis:
• Ordelik en volgens 'n sisteem te werk gaan.

Gebruik:
• As 'n mens metodies en sistematies werk, kan jy baie in jou kort lewe op aarde vermag.

Sinoniem:
• metodies
• ordelik
• planmatig
• stelselmatig

Vertaling:
Engels: systematic, systematical
Nederlands: systematisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: serafyn
Volgende onderwerp: aalmoeseniershuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:35:17 MGT 2024