Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » neut
neut [boodskap #135399] Vr, 15 Januarie 2021 09:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20221
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Neute
Neute
neut
Afbreking: neut


Selfstandige naamwoord: neut
Meervoud: neute
Verkleinwoord: neutjie
Meervoud van verkleining: neutjies

Betekenis:
• Boomvrug met 'n harde, droë dop, meestal eetbaar.

Gebruik:
• Sy dop 'n neut af en druk dit in haar mond.

Spreekwoord:
• Dis 'n harde neut om te kraak. [Dis 'n baie moeilike taak.]

Sinoniem:
• neutvrug

Hiponiem:
• amandel
• kastaiing
• klapperneut
• kokosneut
• klapperneut
• makadamianeut
• muskaat
• okkerneut
• pekanneut

Afgelei:
• neutboom
• neutebeskuit
• neuteboom
• neuteboord
• neutedop
• neutehout
• neutekraker
• neuterige
• neutkraker
• neutmengsel
• neutmuskaat
• neutvars

Vertaling:
Engels: nut
Nederlands: noot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: enjambement
Volgende onderwerp: futiel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:47:51 MGT 2024