Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » krygsman
krygsman [boodskap #135394] Do, 14 Januarie 2021 19:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20221
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Krygsman op 'n perd.
'n Krygsman op 'n perd.
krygsman
Afbreking: krygs•man


Selfstandige naamwoord: krygsman
Meervoud: krygsmanne
Verkleinwoord: krygsmannetjie
Meervoud van verkleining: krygsmannetjies

Betekenis:
• 'n Stryder wat oorlog voer of op oorlogvoering ingestel is.

Gebruik:
• Jy (Dawid) kan nie na hierdie Filistyn gaan om teen hom te veg nie, want jy is 'n seun, en hy is 'n krygsman van sy jeug af. [1 Samuel 17:33]

Sinoniem:
• kryger
• soldaat
• stryder
• vegter

Vertaling:
Engels: soldier, warrior
Nederlands: krijger

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sigeuner
Volgende onderwerp: pantoffel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:51:59 MGT 2024