Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seunskool
seunskool [boodskap #135388] Do, 14 Januarie 2021 18:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20222
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
seunskool
Afbreking: seun•skool
Samestelling: seun + skool


Selfstandige naamwoord: seunskool
Meervoud: seunskole
Verkleinwoord: seunskooltjie
Meervoud van verkleining: seunskooltjies

Betekenis:
• 'n Skool vir seuns.

Gebruik:
• Die Afrikaanse Hoër Seunskool, ook bekend as Affies, is 'n openbare hoërskool vir seuns in Pretoria wat oorkant Loftus Versfeld geleë is.

Sinoniem:
• jongenskool (argaïes)

Antoniem:
• meisieskool

Spelfout:
• seunsskool

Vertaling:
Engels: boys' school
Nederlands: jongensschool

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meisieskool
Volgende onderwerp: rebelleer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 11:09:35 MGT 2024