Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oningeligtes
oningeligtes [boodskap #135384] Do, 14 Januarie 2021 12:05
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20222
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oningeligtes
Afbreking: on•in•ge•lig•tes
Samestelling: oningelig + -tes


Selfstandige naamwoord: oningeligte
Meervoud: oningeligtes

Betekenis:
• Die wat onkundig is; nie ingelig is nie.

Gebruik:
• Fopnuus gedy gewoonlik onder die oningeligtes.

Vertaling:
Engels: uninformed
Nederlands: ongeïnformeerdes

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ruigte
Volgende onderwerp: slaapsiekte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:55:41 MGT 2024