Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » poes
poes [boodskap #135378] Wo, 13 Januarie 2021 14:34
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20221
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
poes
Afbreking: poes
Uitspraak: /pus/


Selfstandige naamwoord: poes
Meervoud: poese
Verkleinwoord: poesie
Meervoud van verkleining: poesies

Betekenis:
• (vulgêr) Die vroulike vulva; uitwendige deel van die vagina.
• (pejoratief) 'n Veragtelike persoon.

Gebruik:
• Dit is totaal onaanvaarbaar om die woord poes in formele of beskaafde geselskap te gebruik.
• Moenie 'n p@#$ wees nie!

Sinoniem:
• doos
• kat
• kont
• kwas
• p-woord

Antoniem:
• piel

Afgelei:
• poesgoed
• poesgoeie

Vertaling:
Engels: puss, pussy
Nederlands: kut

Nota:
• Poes is 'n alledaagse woord in Nederlands vir 'n wyfie kat, maar moet liefs nie in Afrikaans gebruik word nie!

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: saf
Volgende onderwerp: voos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:35:02 MGT 2024