Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dor
dor [boodskap #135376] Wo, 13 Januarie 2021 13:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20221
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dor
Afbreking: dor


Byvoeglike naamwoord: dor
Vergrotende trap: dorder
Oortreffende trap: dorste
Attributief: dorre
Intensief: beendor, kraakdor, kurkdor

Betekenis:
• Uiters droog weens 'n gebrek aan water.

Gebruik:
• Boesmanland is 'n dor en droë gebied langs Namakwaland.

Sinoniem:
• bar
• dorstig
• droog
• woestynagtig

Antoniem:
• nat

Afgelei:
• doragtig
• dorheid

Vertaling:
Engels: dry, barren, arid, wilted
Nederlands: dor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leuenverklikker
Volgende onderwerp: saf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:48:57 MGT 2024