Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afsny
afsny [boodskap #135373] Wo, 13 Januarie 2021 11:50
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20221
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afsny
Afbreking: af•sny
Samestelling: af + sny


Werkwoord: sny af, afsny
Verlede tyd: het afgesny

Betekenis:
• 'n Gedeelte met 'n mes verwyder.

Gebruik:
• Kan ek vir jou 'n stuk biltong afsny?

Spreekwoord:
• Iemand se riem afsny. [Iemand bedrieg.]
• Jou eie keel afsny. [Jou eie ondergang bewerk.]

Sinoniem:
• afkerf
• afknip
• afsaag

Verwant:
• maai
• snoei

Vertaling:
Engels: to cut, cut off
Nederlands: afsny

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: watsenaam
Volgende onderwerp: bekaf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:42:52 MGT 2024