Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wankel
wankel [boodskap #135369] Wo, 13 Januarie 2021 10:08
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20221
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wankel
Afbreking: wan•kel


Werkwoord: wankel
Verlede tyd: het gewankel

Betekenis:
• Onvas staan of beweeg en dreig om te kantel; val-val beweeg; waggel.

Gebruik:
• Die wêreld staan vas, dit wankel nie. [1 Kronieke 16:30]

Antoniem:
• vasstaan

Afgelei:
• wankelbaar
• wankelend
• wankelheid
• wankeling
• wankelmoedig
• wankelrig

Vertaling:
Engels: to stagger, waver, wobble, teeter
Nederlands: wankelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: senuknoop
Volgende onderwerp: ontsettend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:41:43 MGT 2024