Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » senuknoop
senuknoop [boodskap #135368] Wo, 13 Januarie 2021 09:22
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20221
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
senuknoop
Afbreking: se•nu•knoop
Samestelling: senu(wee) + knoop


Selfstandige naamwoord: senuknoop
Meervoud: senuknope
Verkleinwoord: senuknoopie
Meervoud van verkleining: senuknoopies

Betekenis:
• Groep senuweeselle buite die sentraal senuweestelsel met soortgelyke onderling funksie.

Gebruik:
• Elke senuweevesel (akson) is 'n uitloper van 'n senuweesel (neuron), waarvan die selliggaam in die sentrale senuweestelsel of in 'n senuknoop lê.

Wisselvorm:
• senuweeknoop

Sinoniem:
• ganglion

Vertaling:
Engels: ganglion
Nederlands: zenuwknoop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waks
Volgende onderwerp: wankel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:44:03 MGT 2024