Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nalatenskap
nalatenskap [boodskap #135365] Di, 12 Januarie 2021 11:07
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20221
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nalatenskap
Afbreking: na•la•ten•skap


Selfstandige naamwoord: nalatenskap
Meervoud: nalatenskappe
Verkleinwoord: nalatenskappie
Meervoud van verkleining: nalatenskappies

Betekenis:
• Dit wat 'n erflater by sy dood agtergelaat.

Gebruik:
• 'n Mens se ware nalatenskap is nie sy suksesse by die werk of geld in die bank nie, maar die impak wat hy op mense se lewens en harte het.

Sinoniem:
• boedel
• erfdeel
• erfenis
• erfgoed
• erflating
• nalating

Vertaling:
Engels: estate, heritage, inheritance, legacy
Nederlands: nalatenschap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spleet
Volgende onderwerp: kryger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:40:55 MGT 2024