Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » regterlik
regterlik [boodskap #135363] Di, 12 Januarie 2021 10:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
regterlik
Afbreking: reg•ter•lik
Samestelling: regter + -lik


Byvoeglike naamwoord: regterlik
Attributief: regterlike
Partitief: regterliks

Betekenis:
• Wat die regte betref.

Gebruik:
• As u nie wil betaal nie sal ek regterlike stappe neem.

Sinoniem:
• geregtelike
• juridiese
• judisieel

Vertaling:
Engels: judicial, legal
Nederlands: rechterlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wyk
Volgende onderwerp: spleet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:58:27 MGT 2024