Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wek
wek [boodskap #135361] Di, 12 Januarie 2021 09:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wek
Afbreking: wek


Werkwoord: wek
Verlede tyd: het gewek

Betekenis:
• Wakker maak.
• Veroorsaak; laat ontstaan.

Gebruik:
• Sy wek hom soggens met 'n koppie koffie.
• Pasop dat dit nie die verkeerde indruk wek of 'n onrealistiese verwagting skep nie.

Spreekwoord:
• Woorde wek, maar voorbeelde trek. ['n Mens se goeie dade beteken meer as baie mooi woorde.]

Verwant:
• opwek
• wekker

Vertaling:
Engels: to wake; raise, create
Nederlands: wekken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waag
Volgende onderwerp: wyk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 20:36:58 MGT 2024