Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ferdi vra dom vrae - hoekom?
Ferdi vra dom vrae - hoekom? [boodskap #13536] Wo, 25 Maart 1998 00:00 na volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote in message ...
> On Thu, 19 Mar 1998 15:04:55 +0100, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
>
>
> gekom. Ek
>> herinner my dat veral die Tswana daarvoor bekend was dat hulle slawe
>> aangehou het.>>
>
> Watse werk doen jy Leendert?

Ek het net gister of eergister uitvoerig op 'n soortgelyke vraag van
Gloudina geantwoord, Koos. Ek vind jou vraag dus vreemd, om die minste te
sê.

Miskien moet jy verduidelik hoekom jy vra.

>
> Nou dat jy Tswana's noem.
> Jy het mos laas vertel van die "man in die kantoor langs jou" wat jou
> sulke insigte in swartmense se denke en optredes gee.

Nee. Jy het soos, gewoonlik, verkeerd gelees. Hy het bloot kommentaar
gelewer op Mbeki se "consitutency office" in Winterveld.

My "insigte" (vir wat dit werd is) in swartmense se denke en optredes kom
hoofsaaklik uit geskrifte soos NC Manganyi (die huidige direkteur-generaal
van onderwys) se doktorale proefskrif in die kliniese sielkunde, Luthuli s'n
oor die onderwysfilosofie, sowel as uit gesprekke met swart kollegas en
studente. Die persoon na wie jy hierbo verwys is maar een van hulle. Dan is
daar natuurlik nog kommentare deur wittes in die verband - soos Attie van
Niekerk. Selfs Dr Willem Nicol het hierdie week in Beeld nogal oor die
onderwerp geskryf.

As "insigte" het hulle waarskynlik vele gebreke. As praktiese insette by my
daaglikse omgang met ander mense vind ek hulle bruikbaar.

>
> Was dit by jou werk Leendert?

O ja!. En elders.

>
> Waar werk jy?

Op hierdie vraag het ek ook reeds geantwoord. Ek sou dus graag van jou
verneem: Waarom vra jy?

Jy sien, Ferdie, By kinders van driejaaroud het sulke herhaalde vrae 'n
ontwikkelingsfunksie. Hulle toets daarmee of die wêreld konsistent is. Die
regte manier om dit te hanteer is om elke keer die selfde antwoord te gee.

By 'n volwassene lyk dit bloot na 'n disfunksionele regressie by iemand wat
nie altyd weet hoe om met volwassenes te redeneer nie. Ek weet nie of dit in
jou geval sal help nie, maar mens kan probeer om dit te hanteer net soos jy
met 'n driejarige sal doen.

Vriendelike groete, Leendert
Re: Ferdi vra dom vrae - hoekom? [boodskap #13537 is 'n antwoord op boodskap #13536] Wo, 25 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 25 Mar 1998 14:08:28 +0100, "Leendert van Oostrum"
wrote:
Re: Ferdi vra dom vrae - hoekom? [boodskap #13538 is 'n antwoord op boodskap #13536] Wo, 25 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 25 Mar 1998 14:08:28 +0100, "Leendert van Oostrum"
wrote:

Op hierdie vraag het ek ook reeds geantwoord. Ek sou dus graag van jou[/color]
> verneem: Waarom vra jy?>>

Omdat jy my nog nie geantwoord het nie Leendert.
En omdat ek jou destyds geantwoord het toe jy my gevra het.
Re: Ferdi vra dom vrae - hoekom? [boodskap #13553 is 'n antwoord op boodskap #13536] Do, 26 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi heeft geschreven in bericht ...
> On Wed, 25 Mar 1998 14:08:28 +0100, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
>
>
>> Op hierdie vraag het ek ook reeds geantwoord. Ek sou dus graag van jou
>> verneem: Waarom vra jy?>>
>
> Omdat jy my nog nie geantwoord het nie Leendert.
> En omdat ek jou destyds geantwoord het toe jy my gevra het.

Jy kan nie bewys dat ek jou gevra het nie, Ferdi. Of dat jy geantwoord het
nie. Nie waar nie?

Ek, daarenteen, het wel geantwoord. Ek sou dus graag van jou
verneem: Waarom vra jy?

Jy sien, Ferdie, By kinders van driejaaroud het sulke herhaalde vrae 'n
ontwikkelingsfunksie. Hulle toets daarmee of die wêreld konsistent is. Die
regte manier om dit te hanteer is om elke keer die selfde antwoord te gee.

By 'n volwassene lyk dit bloot na 'n disfunksionele regressie by iemand wat
nie altyd weet hoe om met volwassenes te redeneer nie. Ek weet nie of dit in
jou geval sal help nie, maar mens kan probeer om dit te hanteer net soos jy
met 'n driejarige sal doen.

Vriendelike groete, Leendert
Re: Ferdi vra dom vrae - hoekom? [boodskap #13554 is 'n antwoord op boodskap #13536] Do, 26 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi heeft geschreven in bericht ...
> On Wed, 25 Mar 1998 14:08:28 +0100, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
>
> En wie is dit - as dit is - Leendert?

Op hierdie vraag het ek ook reeds geantwoord. Ek sou dus graag van jou
verneem: Waarom vra jy?

Jy sien, Ferdie, By kinders van driejaaroud het sulke herhaalde vrae 'n
ontwikkelingsfunksie. Hulle toets daarmee of die wêreld konsistent is.

Die regte manier om dit te hanteer is om elke keer die selfde antwoord te
gee.

By 'n volwassene lyk dit bloot na 'n disfunksionele regressie by iemand wat
nie altyd weet hoe om met volwassenes te redeneer nie. Ek weet nie of dit in
jou geval sal help nie, maar mens kan probeer om dit te hanteer net soos jy
met 'n driejarige sal doen.

Vriendelike groete, Leendert
Re: Ferdi vra dom vrae - hoekom? [boodskap #13555 is 'n antwoord op boodskap #13536] Do, 26 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Leendert van Oostrum" writes: >

>>
> O ja!
>
>>
>> En wie is dit - as dit is - Leendert?
>
> Op hierdie vraag het ek ook reeds geantwoord. Ek sou dus graag van jou
> verneem: Waarom vra jy?

Ek het die antwoord van Leendert
gemis. Daar was iets verkeerd met
ons bediener. Sal jy weer sê
watter werk jy doen, Leendert.

Gloudina
>
Re: Ferdi vra dom vrae - hoekom? [boodskap #13573 is 'n antwoord op boodskap #13536] Vr, 27 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...

>> Op hierdie vraag het ek ook reeds geantwoord. Ek sou dus graag van jou
>> verneem: Waarom vra jy?
>
>
> Ek het die antwoord van Leendert
> gemis. Daar was iets verkeerd met
> ons bediener. Sal jy weer sê
> watter werk jy doen, Leendert.
>
> Gloudina

Die hoflike manier om inligting te kry wat jy gemis het, Gloudina, is om dit
op die argief van die nuusgroep te gaan opsoek. Veral aangesien ons reeds
weet dat dit heel moontlik 'n probleem met die ou geheue kan wees eerder as
die bediener, nie waar nie?

Maar dan is hoflikheid ook een van die dinge wat by jou in die slag gebly
het, nie waar nie?

Vriendelike groete, Leendert
Re: Ferdi vra dom vrae - hoekom? [boodskap #13574 is 'n antwoord op boodskap #13536] Vr, 27 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jean[1]  is tans af-lyn  Jean[1]
Boodskappe: 6
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
> Ek het die antwoord van Leendert
> gemis. Daar was iets verkeerd met
> ons bediener. Sal jy weer sê
> watter werk jy doen, Leendert.
>
> Gloudina

>>

Hoekom wil julle so graag weet?
Re: Ferdi vra dom vrae - hoekom? [boodskap #13674 is 'n antwoord op boodskap #13536] Di, 31 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 27 Mar 1998 16:51:32 -0600, "Jean" wrote:

>

Ek wil graag weet om twee redes:

1. Hy het verlede jaar dieselfde aan my gevra en ek het die inligting
aan hom gegee. Hy het dit toe by geleentheid teen my gebruik in van sy
boodskappe.

2. Hy vertel van die "swart man" wat "in die kantoor langs hom"
werk/sit en hom van vreeslike dinge vertel.

Die dinge haal hy dan aan as wesentlike dele van sy argument waarin hy
die huidige regering van SA (in my oe totaal propagandisties en op
onware wyse) met modder gooi.

Dit maak dus sin vir my om te weet wie hy aanhaal - nie by naam en
adres nie, maar in konteks. Dis die verskil tussen:

A. "Ek werk in die NP se kantore en die man wat langs my sit en
verklarings skryf se dat die ANC ...."

B. Ek werk by die ABC navorsingsinstituut vir politieke studies en die
man langs my sit en navorsing oor die onderwerp doen, se dat ...
Re: Ferdi vra dom vrae - hoekom? [boodskap #13675 is 'n antwoord op boodskap #13536] Di, 31 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 27 Mar 1998 07:56:53 +0100, "Leendert van Oostrum" wrote:

op die argief van die nuusgroep te gaan opsoek. Veral aangesien ons reeds[/color]
> weet dat dit heel moontlik 'n probleem met die ou geheue kan wees eerder as
> die bediener, nie waar nie?>>

Ek dink Leendert het dit nooit gese nie nou probeer hy 'n rookskerm
gooi.
Ek dink ook Leendert sal dit nie se nie. Seker te bang of iets.
Re: Ferdi vra dom vrae - hoekom? [boodskap #13753 is 'n antwoord op boodskap #13536] Do, 02 April 1998 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jean wrote in message ...
>> Ek het die antwoord van Leendert
>> gemis. Daar was iets verkeerd met
>> ons bediener. Sal jy weer sê
>> watter werk jy doen, Leendert.
>>
>> Gloudina
>
>>>
>
> Hoekom wil julle so graag weet?

Hulle wil nie weet nie, Jean. Hulle weet wel (of kan die inligting makliker
bekom sonder om my te vra).

Die vraag is dus eerder: "Hoekom vra hulle so knaend?"

Groete, Leendert
Re: Ferdi vra dom vrae - hoekom? [boodskap #13754 is 'n antwoord op boodskap #13536] Do, 02 April 1998 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote in message ...
> On Fri, 27 Mar 1998 16:51:32 -0600, "Jean" wrote:
>
>
> >
>
> Ek wil graag weet om twee redes:
>
> 1. Hy het verlede jaar dieselfde aan my gevra en ek het die inligting
> aan hom gegee. Hy het dit toe by geleentheid teen my gebruik in van sy
> boodskappe.

'n Bewering wat Ferdi oor en oor herhaal - maar nooit waag om te probeer
bewys nie. Want "mud sticks".

>
> 2. Hy vertel van die "swart man" wat "in die kantoor langs hom"
> werk/sit en hom van vreeslike dinge vertel.
>
> Die dinge haal hy dan aan as wesentlike dele van sy argument waarin hy
> die huidige regering van SA (in my oe totaal propagandisties en op
> onware wyse) met modder gooi.
>
> Dit maak dus sin vir my om te weet wie hy aanhaal - nie by naam en
> adres nie, maar in konteks. Dis die verskil tussen:
>
> A. "Ek werk in die NP se kantore en die man wat langs my sit en
> verklarings skryf se dat die ANC ...."
>
> B. Ek werk by die ABC navorsingsinstituut vir politieke studies en die
> man langs my sit en navorsing oor die onderwerp doen, se dat ...

Dis nou "konteks" soos in:

MNet is tot oor sy ore vas met miljoene rande se borgskappe aan SARFU. As
die springbokwedstryde duik, verloor MNet miljoene rande se inkomste aan
verlore sportuitsendings van die springbokke.

MNet plaas dus druk op SARFU se bestuur om te bedank.

Maar Nasionale Pers is een van die groot aandeelhouers in MNet.

En Beeld is die vlagskip van Nasionale Pers (of sien dit graag so).

'n Groot verlies by MNet kan dus die jops of die volgende verhoging van
sommige werknemers by Beeld nadelig be-invloed.

Jy kan dus nie glo wat Beeld oor SARFU skryf nie, tensy hy die SARFU-bestuur
aanmoedig om vas te skop.

Is dit min of meer die soort scenario wat jy bedoel Ferdi?

Indien wel: My kollega se salaris word vir 60% deur die staat betaal. Hy het
dus alle rede om net mooi dinge van Mbeki te sê. Mens moet dus 'n ander
oorsaak vir sy kritiek gaan soek - soos dalk dat hy dit ernstig bedoel.

Vriendelike groete, Leendert
Vorige onderwerp: Oorlog en Varke
Volgende onderwerp: Spraak en die vryheid daarvan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 01:40:39 MGT 2024