Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » takt
takt [boodskap #135328] So, 10 Januarie 2021 16:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
takt
Afbreking: takt


Selfstandige naamwoord: takt
Meervoud:

Betekenis:
• Met 'n fyn aanvoeling vir die situasie; diplomaties en weet wat die regte ding is om te sê/ te doen sodat 'n mens nie ander seermaak nie.

Gebruik:
• Onder dié omstandighede sal ons met groot sensitiwiteit en takt te werk moet gaan.

Sinoniem:
• bedagsaamheid
• begrip
• diplomasie
• diskresie
• finesse
• gevoeligheid
• omsigtigheid
• oorleg
• sensitiwiteit

Afgelei:
• taktloos
• taktvol

Vertaling:
Engels: tact
Nederlands: tact

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: takloos
Volgende onderwerp: absurd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 20:34:24 MGT 2024