Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » betrap
betrap [boodskap #135320] So, 10 Januarie 2021 08:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20221
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
betrap
Afbreking: be•trap


Werkwoord: betrap
Verlede tyd: het betrap

Betekenis:
• Iemand verras terwyl hy/sy iets verkeerds doen.

Gebruik:
• Die dominee betrap die Boksombende wanneer hulle kattekwaad met sy mak bobbejaan wil aanvang en gee vir hulle 'n sweterige werkie in die pastorie se agterplaas.

Spreekwoord:
• Op heterdaad (of heter daad) betrap. [Gevang terwyl die misdaad gepleeg is.]

Sinoniem:
• oorval
• vang
• verras

Vertaling:
Engels: to catch, surprise, detect
Nederlands: betrappen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bereikbaar
Volgende onderwerp: betoog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:52:01 MGT 2024