Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onbeholpe
onbeholpe [boodskap #135318] So, 10 Januarie 2021 07:49
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20222
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onbeholpe
Afbreking: on•be•hol•pe
omba1liolpa


Byvoeglike naamwoord: onbeholpe
Vergrotende trap: onbeholpener, meer onbeholpe
Oortreffende trap: onbeholpenste, mees onbeholpe
Attributief: onbeholpenste

Betekenis:
• Nie in staat is om jouself te help of te handhaaf nie.

Gebruik:
• Die soldate se onbeholpe optrede het talle slagoffers geëis.

Sinoniem:
• lomp
• onhandig

Afgelei:
• onbeholpenheid

Vertaling:
Engels: clumsy, awkward, crude
Nederlands: onbeholpen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorliefde
Volgende onderwerp: bereikbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:55:18 MGT 2024