Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorsprong
voorsprong [boodskap #135315] Sa, 09 Januarie 2021 19:36
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20221
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorsprong
Afbreking: voor•sprong
Samestelling: voor + sprong


Selfstandige naamwoord: voorsprong
Meervoud: voorspronge

Betekenis:
• Die mate waarin iemand verder as iemand anders gevorder het.

Gebruik:
• Die sogenaamde wet van "remmende voorsprong" bepaal dat 'n voorsprong dikwels daartoe lei dat daar min aansporing vir verdere vooruitgang is, sodat ander jou binnekort sal oortref.

Antoniem:
• agterstand

Vertaling:
Engels: head start, lead, advantage
Nederlands: voorsprong

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorspelling
Volgende onderwerp: voorliefde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:43:31 MGT 2024