Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ruimtewese
ruimtewese [boodskap #135311] Sa, 09 Januarie 2021 15:41
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20222
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ruimtewese
Afbreking: ruim•te•we•se
Samestelling: ruimte + wese


Selfstandige naamwoord: ruimtewese
Meervoud: ruimtewesens
Verkleinwoord: ruimtewesentjie
Meervoud van verkleining: ruimtewesentjies

Betekenis:
• 'n Lewende wese (gewoonlik intelligent en in menslike vorm) wat nie van die Aarde af kom nie.

Gebruik:
• Die ruimtewese het telepaties met my gekommunikeer.

Sinoniem:
• buiteaardse wese

Verwant:
• ruimteman

Vertaling:
Engels: space alien
Nederlands: ruimtewezen, buitenaardse wezen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voortplant
Volgende onderwerp: kunsmatig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 11:00:15 MGT 2024