Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » peiling
peiling [boodskap #135305] Vr, 08 Januarie 2021 17:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20222
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
peiling
Afbreking: pei•ling
Samestelling: peil + -ing


Selfstandige naamwoord: peiling
Meervoud: peilings

Betekenis:
• Die handeling van om te peil (bepaling van die vlak, omvang of ander grootheid van iets), of die resultaat daarvan.

Gebruik:
• Volgens 'n peiling in 2010 was Unisa die agtste beste universiteit in Suid-Afrika, maar slegs 1290ste ter wêreld.

Sinoniem:
• bepaling
• meting

Afgelei:
• betroubaarheidspeiling
• kompaspeiling
• kruispeiling
• meningspeiling
• opiniepeiling

Vertaling:
Engels: determination, measurement, poll
Nederlands: peiling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: snoeiskêr
Volgende onderwerp: suf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 11:08:06 MGT 2024