Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verstik
verstik [boodskap #135301] Do, 07 Januarie 2021 20:23
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20221
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verstik
Afbreking: ver•stik


Werkwoord: verstik
Verlede tyd: het verstik

Betekenis:
• Aan iets smoor of stik.
• (figuurlik) Leefruimte inperk; dooddruk.

Gebruik:
• Maak die venster oop, ons verstik aan die rook.
• Die onkruid verstik die blomme.

Afgelei:
• verstikkend
• verstikking

Vertaling:
Engels: to suffocate, choke
Nederlands: verstikken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stik
Volgende onderwerp: skaapribbetjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:42:48 MGT 2024