Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gloeilamp
gloeilamp [boodskap #135292] Do, 07 Januarie 2021 12:59
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20221
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Gloeilampe.
Gloeilampe.
gloeilamp
Afbreking: gloei•lamp
Samestelling: gloei + lamp


Selfstandige naamwoord: gloeilamp
Meervoud: gloeilampe
Verkleinwoord: gloeilampie
Meervoud van verkleining: gloeilampies

Betekenis:
• 'n Lamp wat lig uitstraal, tradisioneel met 'n suurstofarme glasfles en gloeidraad wat deur 'n elektriese stroom verhit word.

Gebruik:
• Ons moes die gloeilamp wat geblaas het in die donker vervang, sodat kon ons weer kon sien wat ons doen.

Afgelei:
• gloeilamplig
• LED-gloeilamp

Vertaling:
Engels: light bulb
Nederlands: gloeilamp

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nabootser
Volgende onderwerp: korf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:53:21 MGT 2024