Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nabootser
nabootser [boodskap #135291] Do, 07 Januarie 2021 12:42
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20222
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nabootser
Afbreking: na•boot•ser
Samestelling: naboots + -er


Selfstandige naamwoord: nabootser
Meervoud: nabootsers
Verkleinwoord: nabootsertjie
Meervoud van verkleining: nabootsertjies

Betekenis:
• Iets wat 'n situasie naboots, of iemand wat ander naboots (na-aper, mimikus).

Gebruik:
• Die toestande in die nabootser is so lewensgetrou dat mens skoon lugsiek word.

Afgelei:
• vlugnabootser

Vertaling:
Engels: simulator, imitator, mimicker
Nederlands: nabootser

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boeiend
Volgende onderwerp: gloeilamp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 11:05:49 MGT 2024