Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fisies
fisies [boodskap #135286] Wo, 06 Januarie 2021 15:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20222
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fisies
Afbreking: fi•sies


Byvoeglike naamwoord: fisies
Attributief: fisiese

Betekenis:
• Wat op die liggaam betrekking het; liggaamlik.
• Wat die natuur (materiële wêreld) of die studie daarvan (fisika) betref.

Gebruik:
• 'n Goeie sportafrigter sal 'n atleet fisies en psigies afrig om optimaal te presteer.
• Die heelal word gedefinieer as alles wat fisies bestaan.

Antoniem:
• sielkundig

Vertaling:
Engels: physical
Nederlands: fysisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wellus
Volgende onderwerp: psigies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 11:08:14 MGT 2024