Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitlos
uitlos [boodskap #135281] Wo, 06 Januarie 2021 10:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitlos
Afbreking: uit•los
Samestelling: uit + los


Werkwoord: los uit, uitlos
Verlede tyd: het uitgelos

Betekenis:
• Met rus laat; nie karring, steur of pla nie.
• Weglaat, nie insluit nie.

Gebruik:
• Kan jy nou net jou sussie uitlos!
• Hoekom is ek uit die span uitgelos?

Vertaling:
Engels: to leave alone; to leave out
Nederlands: met rust laten; weglaten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toonnael
Volgende onderwerp: uitsit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:34:13 MGT 2024