Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kannie wag 2
Kannie wag 2 [boodskap #13528] Wo, 25 Maart 1998 00:00 na volgende boodskap
Dms  is tans af-lyn  Dms
Boodskappe: 2
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek wil net sê ek hardloop nie weg nie. Maar ek is oortuig geweld en misdaad
(die teen woordigheid daar van) is besig om deel te word van baie Suid
Afrikaners se kultuur. Ek kan nie meer my seun wat volgende jaar Gr1 toe
gaan meer toe laat om die nuus te kyk nie, hy wil kort kort van my weet
hoekom skiet hulle mekaar?, waarom is hulle dood? ens, julle weet wat ek
bedoel. Ons weet wat het 'n klein groepie swart KINDERS (22jaar oud een van
hulle Gr10) virmag het in Vryheid, en dit is nie 'n UITSONDERING NIE!!

Piet ek het ook 'n huis in Centurion met diefwering aan die buitekant,
alarim stelsel, en 'n pistool in die kluis, ek wil nie so leef nie. As stem
reg vir die swartes beteken ek moet my vryheid om 'n vreesloose en normale
lewe te ly prys gee, was dit nie die mooite werd nie. Van 1992/4 het ek nie
meer die volle vryheid van beweging nie, en my kind een dag nog minder. Het
Mokaba, Winnie, DuArte, Zuma en die honderde ander met gesag nie opleiding
gehad nie? "Kill the boer kill the farmer" en "One settler one bullet" plus
al die korrupsie, is dit normaal vir jou? MENSE MET OPLEIDING!!!

Dankie vir jou brief Billy, ek het al die vaktore oor weeg, en dit is vir
my geen maklike besluit nie. Die grootste oomblikke in enige mens se lewe
is, sy
1. Geboorte.
2. As hy tot sterwe kom.
3. En as hy sou immigreer.

Donovan
Re: Kannie wag 2 [boodskap #13551 is 'n antwoord op boodskap #13528] Do, 26 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
dega  is tans af-lyn  dega
Boodskappe: 23
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
arme Dms ....... ly sleg aan die "rassionalisasie voor of na emigrasie"
sindroom. Kom nou ..... dinge lyk darem nie naastenby so sleg as wat jy
voorgee nie. Ek het self 'n seun in graad 2 en na heelwat omswerwinge glo ek
werklik dat hy 'n toekoms in suid afrika het. Maar, indien jy tog wel die
ewige eutopia op ons aardbol vind, laat weet asb :)

Dms wrote in message ...
> Ek kan nie meer my seun wat volgende jaar Gr1 toe
> gaan meer toe laat om die nuus te kyk nie, hy wil kort kort van my weet
> hoekom skiet hulle mekaar?, waarom is hulle dood? ens, julle weet wat ek
> bedoel.
Re: Kannie wag 2 [boodskap #13575 is 'n antwoord op boodskap #13528] Vr, 27 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Nico" writes: >

> Ek vermoed Gloudina hou nie juis van Amerika nie omdat hulle haar dalk nie
> destyds hier wou toelaat nie! Wyse besluit van die mense. Nou kan ek ten
> minste in 'n beskaafde land kom bly. Maar moenie dat dit jou nou grootkop
> gee nie, Gloudina, Kanada is nie sleg land net omdat jy daarin bly nie.
>
> Eendag sal julle nog die Britse juk afgooi en dan sal dinge dalk ook daar
> beter gaan. Maar dit gaan kapitalisme verg - en jy klink nie na die soort
> van persoon wat goed binne kapitalisme kan opereer nie. Is ek reg?
>
> Nico
>

Armsalige ou Nico, ek dink ek weet
meer van "Amerika" as jy, het meer
plekke al gesien as jy, weet heel-
waarskynlik meer van die Amerikaanse
politiek as jy. Arme ou Nico. Hy
probeer so hard om nou "Amerikaner"
te wees. Jy sal eers 'n volwaardige
Amerikaner wees wanneer jy jou ten
volle identifiseer met die probleme
en die sterktes van die VSA, En
weet waarvan jy praat.

Gloudina
Re: Kannie wag 2 [boodskap #13576 is 'n antwoord op boodskap #13528] Vr, 27 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"dega" writes: > arme Dms ....... ly sleg aan die "rassionalisasie voor of na emigrasie"
> sindroom. Kom nou ..... dinge lyk darem nie naastenby so sleg as wat jy
> voorgee nie. Ek het self 'n seun in graad 2 en na heelwat omswerwinge glo ek
> werklik dat hy 'n toekoms in suid afrika het. Maar, indien jy tog wel die
> ewige eutopia op ons aardbol vind, laat weet asb :)
>
> Dms wrote in message ...
>> Ek kan nie meer my seun wat volgende jaar Gr1 toe
>> gaan meer toe laat om die nuus te kyk nie, hy wil kort kort van my weet
>> hoekom skiet hulle mekaar?, waarom is hulle dood? ens, julle weet wat ek
>> bedoel.
>
>

Ja, hopelik is hy nie vanplan
om na Noord-Amerika te emigreer
nie. Kinders skiet ander kinders,
kinders vermoor mekaar.
Re: Kannie wag 2 [boodskap #13577 is 'n antwoord op boodskap #13528] Vr, 27 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
| Ja, hopelik is hy nie vanplan
| om na Noord-Amerika te emigreer
| nie. Kinders skiet ander kinders,
| kinders vermoor mekaar.

Baseer jy al jou stellinge op geisoleerde gevalle? Jy maak steeds maar
jou naam tottie. As jy enigsinds hier wil geloofwaardig klink, gee vir ons
die volgende statistieke: Hoeveel kinders sit in NoordAmerikaanse skole?
(Dit sluit Kanada in, né. Was jou kinders ook daar in so 'n skool? Wie
het hy doodgeskiet?) Hoeveel van hulle word op skool doodgeskiet? Hoeveel
kinders sit in SA skole? Hoeveel van hulle wat swart is, word verkrag?
Hoeveel van die wit meisies word deur swart seuns ge intimideer? As 'n
swart leerling genecklace word, haar dit nie eers meer die koerante nie -
huur was en is die skietery darem nasionale nuus.

Kom ek sê vir julle almal: netsoos Gloudina nou 'n enkele geval wil
opblaas, kan ek vir julle sê dat my TWEE kinders in "noord Amerikaanse"
skole is en ek het geen twyfel dat hulle hier veiliger is en beter na
omgesien word as in die SA skole waarin hulle was nie. Kom kyk self - jy
hoef nie vir Gloudina of my te glo nie.

Ek vermoed Gloudina hou nie juis van Amerika nie omdat hulle haar dalk nie
destyds hier wou toelaat nie! Wyse besluit van die mense. Nou kan ek ten
minste in 'n beskaafde land kom bly. Maar moenie dat dit jou nou grootkop
gee nie, Gloudina, Kanada is nie sleg land net omdat jy daarin bly nie.

Eendag sal julle nog die Britse juk afgooi en dan sal dinge dalk ook daar
beter gaan. Maar dit gaan kapitalisme verg - en jy klink nie na die soort
van persoon wat goed binne kapitalisme kan opereer nie. Is ek reg?

Nico
Re: Kannie wag 2 [boodskap #13603 is 'n antwoord op boodskap #13528] Sa, 28 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Nico" writes: >

> Hy
> | probeer so hard om nou "Amerikaner"
> | te wees.
>
> Jy is heeltemaal reg! Ek gaan oor vyf jaar burgerskap aanvaar en al weet
> ek ek sal nooit 'n 100% Amerikaner kan wees nie, gaan ek so naby daaraan
> probeer kom as wat ek kan. My verlede hang ten minste ook nie soos 'n
> meulsteen om my nek nie! Ons hou aan Afrikaans praat in die huis en ons
> sal seker maar altyd sulke basters wees.
>
> Jy sal eers 'n volwaardige
> | Amerikaner wees wanneer jy jou ten
> | volle identifiseer met die probleme
> | en die sterktes van die VSA, En
> | weet waarvan jy praat.
>
> Jou moer, man! Waar kry jy die vermetelheid om vir my te sê wanneer ek 'n
> volwaardige Amerikaner sal wees!?!?! Jy het iedergeval 'n baie skewe idee
> van "identifiseer" met 'n saak.
> Dink jy nou ek sal 'n beter Amerikaner wees as ek heeldag en aldag hier sit
> en skywe oor hoe 'n slegte plek ek in kom woon het. Dan sou ek maar stupid
> wees om so 'n slegte plek te kies, nie waar nie.

Wel, Nico, al wat ek vir jou kan sê
is dat daar baie van jou soort "nuutjies"
hier in Kanada aankom, skuimende om die
mond van hoe sleg SA nou is en hoe
wonderlik alles in Kanada is. Na 'n rukkie
as hulle nou begin inburger, dan vergeet
hulle van die Nuwe Suid-Afrika en begin
dinge hier kritiseer. Dis dan dat hulle
begin " Kanadees " word. Meeste van
hulle, as hulle anti-swart in SA was,
is dan net anti-visible minorities hier,
en begin vir jou te vertel hoe lui en
sleg die lede van die First Nations is.
>

Ek sê ook weer: jy klink nog asof jy iets
wil probeer verdedig. En ek sê weer: ek het
heelwaarskynlik meer van die VSA gesien as
jy omdat ek baie langer op hierdie vasteland
is as jy. My geliefkoosde oostelike deel van
die vasteland is in New Hampshire. Ek is ook
amper seker dat ek meer van die Amerikaanse
grondwet weet as jy (ek het dit as student
in Stellenbosch paragraaf vir paragraaf in
die Geskiedenisklas bestudeer.) Dus dink ek,
Nico, dat dit baie meer waardig vir jou sal
wees om nie uit te basuin oor hoe sleg SA
is, en hoe goed "Amerika" is, totdat jy 'n
bietjie langer in die land is en weet waarvan
jy praat nie. Daar is niks verkeerd om te
vertel hoe dit daar by jou lyk en hoe lief
jy dit het nie. Moet net nie veralgemenings
maak en jouself gedurig gelukwens dat jy nou
nie meer in SA sit nie. Hou op om oor SA te
praat. Wees 'n Amerikaner, en 'n inwoner van
Minnesota. ('n Staat met baie mere en nie baie
mense nie.)
Re: Kannie wag 2 [boodskap #13604 is 'n antwoord op boodskap #13528] Sa, 28 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
| Armsalige ou Nico, ek dink ek weet
| meer van "Amerika" as jy, het meer
| plekke al gesien as jy, weet heel-
| waarskynlik meer van die Amerikaanse
| politiek as jy.

Oooo, jy is so wonderlik - jy's 'n helikopter pilot! Die son skyn net as
jy opstaan. Jy het alle wysheid en pag! Almal op die NG val voor jou
alwyse voete neer! Die volume van jou kennis is onbepaalbaar!

Hoop jy voel nou beter!

Arme ou Nico.

Jy hoef my nie jammer te kry nie - ek is tevrede met my lewensstyl, en my
vlak van kennis en die tempo waarmee ek dit uitbrei. Ek het nie 'n
minderwaardigheidskompleks nie. Ek leef lekker!

Hy
| probeer so hard om nou "Amerikaner"
| te wees.

Jy is heeltemaal reg! Ek gaan oor vyf jaar burgerskap aanvaar en al weet
ek ek sal nooit 'n 100% Amerikaner kan wees nie, gaan ek so naby daaraan
probeer kom as wat ek kan. My verlede hang ten minste ook nie soos 'n
meulsteen om my nek nie! Ons hou aan Afrikaans praat in die huis en ons
sal seker maar altyd sulke basters wees.

Jy sal eers 'n volwaardige
| Amerikaner wees wanneer jy jou ten
| volle identifiseer met die probleme
| en die sterktes van die VSA, En
| weet waarvan jy praat.

Jou moer, man! Waar kry jy die vermetelheid om vir my te sê wanneer ek 'n
volwaardige Amerikaner sal wees!?!?! Jy het iedergeval 'n baie skewe idee
van "identifiseer" met 'n saak.
Dink jy nou ek sal 'n beter Amerikaner wees as ek heeldag en aldag hier sit
en skywe oor hoe 'n slegte plek ek in kom woon het. Dan sou ek maar stupid
wees om so 'n slegte plek te kies, nie waar nie.

En wie gaan nou altemit oordeel of ek weet waarvan ek praat?

Nico
Re: Kannie wag 2 [boodskap #13617 is 'n antwoord op boodskap #13528] So, 29 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
| Wel, Nico, al wat ek vir jou kan sê
| is dat daar baie van jou soort "nuutjies"
| hier in Kanada aankom, skuimende om die
| mond

Watse snaakse mense versamel jy om jou, Gloudina. Hier sien ons nie sulke
mense nie. Een of twee sal dalk noem van een of ander slegte ervaring wat
hulle in Sa gehad het, maar meesal gaan die gesprek oor hoe lekker dit hier
is - selfs van die ouens wat al meer as vier jaar hier is. En ons vermy
gewoonlik wit/swart politiek as ons bymekaar is - daar is baie meer
positiewe en mooi goed om oor te gesels!

Dalk kan jy daaraan dink om jou vriendekring te verander...

van hoe sleg SA nou is en hoe
| wonderlik alles in Kanada is. Na 'n rukkie
| as hulle nou begin inburger, dan vergeet
| hulle van die Nuwe Suid-Afrika en begin
| dinge hier kritiseer. Dis dan dat hulle
| begin " Kanadees " word. Meeste van
| hulle, as hulle anti-swart in SA was,
| is dan net anti-visible minorities hier,
| en begin vir jou te vertel hoe lui en
| sleg die lede van die First Nations is.

Jy is skeef, Gloudina, geweldig skeef.

|
|
| Ek sê ook weer: jy klink nog asof jy iets
| wil probeer verdedig.

Gaan was jou ore - dit klink vir jou verkeerd ...

En ek sê weer: ek het
| heelwaarskynlik meer van die VSA gesien as
| jy omdat ek baie langer op hierdie vasteland
| is as jy. My geliefkoosde oostelike deel van
| die vasteland is in New Hampshire. Ek is ook
| amper seker dat ek meer van die Amerikaanse
| grondwet weet as jy (ek het dit as student
| in Stellenbosch paragraaf vir paragraaf in
| die Geskiedenisklas bestudeer.)

Moerse! Helikopterpilot! Veels geluk! Hoeveel basuine kan jy nog op
blaas? Hervat asseblief weer jou medikasie voor jy plasings hier maak. Jy
maak 'n mens naar, man!

Dus dink ek,
| Nico, dat dit baie meer waardig vir jou sal
| wees om nie uit te basuin oor hoe sleg SA
| is, en hoe goed "Amerika" is, totdat jy 'n
| bietjie langer in die land is en weet waarvan
| jy praat nie.

As JY so 'n opinie uitspreek, volg ek eerder net die teenoorgestelde pad.
As jy van iets hou, moet dit verkeerd wees. Jy bring net die lelike in
mense om jou uit - geen wonder jy dink alles om jou is sleg en almal is
varke nie.

Daar is niks verkeerd om te
| vertel hoe dit daar by jou lyk en hoe lief
| jy dit het nie. Moet net nie veralgemenings
| maak en jouself gedurig gelukwens dat jy nou
| nie meer in SA sit nie.

Jy kan nie 'n ENKELE keer aanhaal waar ek dit gedoen het nie!

Hou op om oor SA te
| praat. Wees 'n Amerikaner, en 'n inwoner van
| Minnesota. ('n Staat met baie mere en nie baie
| mense nie.)

En geen Gloudinas nie! Ek sal oor SA praat soveel as wat ek wil! Hoe DURF
jy die vermetelheid hê om vir my te sê ek mag nie oor SA praat nie en jy
rek jou groot bek oor Amerika en Suid Afrika en die hele res van die wereld
waaroor jy absoluut niks weet nie?

Sies man! Jy is walglik!

Nico
Re: Kannie wag 2 [boodskap #13618 is 'n antwoord op boodskap #13528] So, 29 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Nico" writes: >
Wees 'n Amerikaner, en 'n inwoner van
> | Minnesota. ('n Staat met baie mere en nie baie
> | mense nie.)
>
> En geen Gloudinas nie! Ek sal oor SA praat soveel as wat ek wil! Hoe DURF
> jy die vermetelheid hê om vir my te sê ek mag nie oor SA praat nie en jy
> rek jou groot bek oor Amerika en Suid Afrika en die hele res van die wereld
> waaroor jy absoluut niks weet nie?
>
> Sies man! Jy is walglik!
>
> Nico

Ek sê net positiewe dinge oor
SA en die VSA, Ek val jou konsep
van "Amerika" en "die nuwe SA"
aan. Ek veg die Derde Vryheids-
oorlog, ou Nico, en ek dink ek
skiet nogal raak.

Penkop
Re: Kannie wag 2 [boodskap #13641 is 'n antwoord op boodskap #13528] Ma, 30 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
| Ek sê net positiewe dinge oor
| SA en die VSA, Ek val jou konsep
| van "Amerika" en "die nuwe SA"
| aan. Ek veg die Derde Vryheids-
| oorlog, ou Nico, en ek dink ek
| skiet nogal raak.
|
| Penkop
|

SA is vol Afrikaners wat jy met die lelikste etiket wil brandmerk - en dan
noem jy dit "net positiewe dinge" ?!?!?
En die braaksel wat jy gehad het oor gif wat in Amerikaanse riviere gegooi
moet word en oor sogenaamde besoedeling uit Amerika se suksesvolle
kapitalisme - "net positiewe dinge" ??!?!?!
Jy is plat en sag in die kop, jou ou kettie kan net backfire en nou sit jy
al met 'n hele lot kududrolle in jou oog wat keer dat jy die waarheid en
mooi dinge om jou raaksien.
Dan is daar natuurlik die enorme identiteitskrisis! Nou is jy al glad 'n
penkop - ek dog jy sal nou maar eerder 'n kaalvoet kappiedraer wees?!? 'n
Ou tannie wat haarself as 'n jong seun sien?!?! Bietjie walglik ....
Re: Kannie wag 2 [boodskap #13642 is 'n antwoord op boodskap #13528] Ma, 30 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Nico" writes:

> SA is vol Afrikaners wat jy met die lelikste etiket wil brandmerk - en dan
> noem jy dit "net positiewe dinge" ?!?!?

Jy weet, ek dink nie baie Afrikaners
was apartheidsvarke nie. Hulle was
wel geterroriseer deur die apartheids-
varke om stil te bly toe hulle moes
gepraat het, om uit die land uit te
gaan toe hulle moes geveg het. Hou
op om te maak of al die Afrikaners
in SA jou menings huldig. Jy weet
van beter. Dis jy wat die Afrikaner
beswadder.

Die Ruiter in die Nag
Re: Kannie wag 2 [boodskap #13676 is 'n antwoord op boodskap #13528] Di, 31 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hjalmar Gerber  is tans af-lyn  Hjalmar Gerber
Boodskappe: 72
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina verklaar haarself as...

> Die Ruiter in die Nag

Ja, die Ottawa-nagwa-drywer. :-)

Hjalmar
________
Re: Kannie wag 2 [boodskap #13677 is 'n antwoord op boodskap #13528] Di, 31 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Hjalmar...@UAlberta.CA (Hjalmar Gerber) writes: > Gloudina verklaar haarself as...
>
>> Die Ruiter in die Nag
>
> Ja, die Ottawa-nagwa-drywer. :-)
>
> Hjalmar
> ________
>

Weet jy dat daar 'n Pretoria-brug
in Ottawa is, Hjalmar?

Gloudina
Re: Kannie wag 2 [boodskap #13678 is 'n antwoord op boodskap #13528] Di, 31 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reuben Adolf Aldum  is tans af-lyn  Reuben Adolf Aldum
Boodskappe: 27
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Junior Lid
wrote:

> Ai, Leendert, ek sou so graag
> teen hierdie tyd wou sien dat
> jy begin besef hoekom daar 'n
> Afrikaanse kuberruiter deur die
> kuberruimte ry. Die ruiter
> lok met goedgemikte aanvalle
> terugaanvalle uit. In die
> proses gebruik almal buite
> SA hulle Afrikaans

Gloudina,

Ons praat as gesin elke dag Afrikaans, op straat voor ander Aussies
ens. Ons doen dit spontaan , jou redenasies en aanvalle sit nie 'n
Afrikaanse taalproses aan die gang nie......en beslis betrek jy ook
nie ALMAL buite SA nie. Jy het wel 'n oorlog teen jouself op die
nuusgroep aan die gang gesit. Wat nogal jammer is. Ek het van jou
aanvanklike gesels gehou, maar siestog jong, nou beledig almal jou
net....ek voel al skaam as ander so neerhalend na jou verwys as 'n ou
tannie. Dit is nie mooi nie.
Gloudina, ek dink tog jy wil die wereld 'n beter plek maak...ek gee
jou nou die voordeel van die twyfel. Lees asseblief 'Mother Teresa'
deur Navin Chawla ook 'The giant book of INFLUENTIAL WOMEN, The 100
greatest women of all time' deur Deborah G.Fielder. Die vroue se werke
is aangrypend en laat 'n mens skaam staan oor jou eie gepraat en niks
doen nie, gee ook perspektief oor hoe andere uit niks, deernis aan
andere kan betoon.
Groete.
Re: Kannie wag 2 [boodskap #13679 is 'n antwoord op boodskap #13528] Di, 31 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
| > SA is vol Afrikaners wat jy met die lelikste etiket wil brandmerk
| - en dan
| > noem jy dit "net positiewe dinge" ?!?!?
|
| Jy weet, ek dink nie baie Afrikaners
| was apartheidsvarke nie.

Ek stem met jou heelhartig saam. Ek is so bly jy sien ook albei kante van
'n saak.

Hulle was
| wel geterroriseer deur die apartheids-
| varke om stil te bly toe hulle moes
| gepraat het,

Ek dink nie ons het altyd geweet daar is iets om oor te praat nie.

om uit die land uit te
| gaan toe hulle moes geveg het. Hou
| op om te maak of al die Afrikaners
| in SA jou menings huldig.

... of joune...? ....

Jy weet
| van beter. Dis jy wat die Afrikaner
| beswadder.
|
| Die Ruiter in die Nag
|
|

Kom ons noem hierdie plasing van jou maar 'n glipsie en maak of jy dit
nooit gesê het nie. Dis effe negatief.
Re: Kannie wag 2 [boodskap #13680 is 'n antwoord op boodskap #13528] Di, 31 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hjalmar Gerber  is tans af-lyn  Hjalmar Gerber
Boodskappe: 72
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina:

> Weet jy dat daar 'n Pretoria-brug
> in Ottawa is, Hjalmar?

. . .vir dieselfde rede dat daar 'n Kimberley
en 'n Ladysmith in BC is. Die Empaaier was groot.

Hjalmar
________
Re: Kannie wag 2 [boodskap #13681 is 'n antwoord op boodskap #13528] Di, 31 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Leendert van Oostrum" writes: >

> En nou dat die "burgeroorlog" (soos jy dit sien) beslis is, dans jy soos 'n
> prepubessente klonkie wat oorlog-oorlog speel en die krygers se krete na-aap
> op die karkas van 'n dooie Raka wat net in jou verbeelding bestaan .
>
>> Die Ruiter in die Nag
>
> Gloudina, die verval van jou persoonlikheid is so pateties, dit word 'n
> verleentheid vir mense wat dit waarneem.
>
> Ek raai jou aan om dringend hulp te kry.
>
> Leendert

Ai, Leendert, ek sou so graag
teen hierdie tyd wou sien dat
jy begin besef hoekom daar 'n
Afrikaanse kuberruiter deur die
kuberruimte ry. Die ruiter
lok met goedgemikte aanvalle
terugaanvalle uit. In die
proses gebruik almal buite
SA hulle Afrikaans, en jy
kry 'n kans om in jou mooi
welberedeneerde sinne vir ons
waardevolle inligting te gee.
Die enigste verloor gaan wees
as jy nie meer aan hierdie
nuusgroep deelneem nie.

Die Kuberruiter in die kubernag,
met sy kubergeweer.
Re: Kannie wag 2 [boodskap #13709 is 'n antwoord op boodskap #13528] Wo, 01 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
> "Nico" writes:
>
>> SA is vol Afrikaners wat jy met die lelikste etiket wil brandmerk
> - en dan
>> noem jy dit "net positiewe dinge" ?!?!?
>
> Jy weet, ek dink nie baie Afrikaners
> was apartheidsvarke nie.

Ag, hoe gaaf van jou!

> Hulle was
> wel geterroriseer deur die apartheids-
> varke om stil te bly toe hulle moes
> gepraat het, om uit die land uit te
> gaan toe hulle moes geveg het.

Al weer besig om jou verlede te rasionaliseer, Gloudina? Die skuld vir jou
lewenskeuse op ander te plaas?

En nou dat die "burgeroorlog" (soos jy dit sien) beslis is, dans jy soos 'n
prepubessente klonkie wat oorlog-oorlog speel en die krygers se krete na-aap
op die karkas van 'n dooie Raka wat net in jou verbeelding bestaan .

> Die Ruiter in die Nag

Gloudina, die verval van jou persoonlikheid is so pateties, dit word 'n
verleentheid vir mense wat dit waarneem.

Ek raai jou aan om dringend hulp te kry.

Leendert
Re: Kannie wag 2 [boodskap #13710 is 'n antwoord op boodskap #13528] Wo, 01 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
>
> "Leendert van Oostrum" writes: >
>
>> En nou dat die "burgeroorlog" (soos jy dit sien) beslis is, dans jy soos 'n
>> prepubessente klonkie wat oorlog-oorlog speel en die krygers se krete na-aap
>> op die karkas van 'n dooie Raka wat net in jou verbeelding bestaan .
>>
>>> Die Ruiter in die Nag
>>
>> Gloudina, die verval van jou persoonlikheid is so pateties, dit word 'n
>> verleentheid vir mense wat dit waarneem.
>>
>> Ek raai jou aan om dringend hulp te kry.
>>
>> Leendert
>
> Ai, Leendert, ek sou so graag
> teen hierdie tyd wou sien dat
> jy begin besef hoekom daar 'n
> Afrikaanse kuberruiter deur die
> kuberruimte ry. Die ruiter
> lok met goedgemikte aanvalle
> terugaanvalle uit. In die
> proses gebruik almal buite
> SA hulle Afrikaans, en jy
> kry 'n kans om in jou mooi
> welberedeneerde sinne vir ons
> waardevolle inligting te gee.
> Die enigste verloor gaan wees
> as jy nie meer aan hierdie
> nuusgroep deelneem nie.
>
> Die Kuberruiter in die kubernag,
> met sy kubergeweer.

Leendert

Jy is reg, definitiewe grootheidswaansin te bespeur. Ek voorsien dat
dit net sal vererger met die uiteindelike oorname van die Pretoria brug
in Ottawa, die hys van die vierkleur, die UDF verklaring en dan die
internering in 'n area met soortgelyke persone.
Re: Kannie wag 2 [boodskap #13755 is 'n antwoord op boodskap #13528] Do, 02 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ons het 'n Ladysmith net hier langs ons in Wsconsin ook !
--
Net Nico ...

Hjalmar Gerber wrote in article
...
| Gloudina:
|
| > Weet jy dat daar 'n Pretoria-brug
| > in Ottawa is, Hjalmar?
|
| . . .vir dieselfde rede dat daar 'n Kimberley
| en 'n Ladysmith in BC is. Die Empaaier was groot.
|
| Hjalmar
| ________
|
|
Re: Kannie wag 2 [boodskap #13756 is 'n antwoord op boodskap #13528] Do, 02 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
| Ai, Leendert, ek sou so graag
| teen hierdie tyd wou sien dat
| jy begin besef hoekom daar 'n
| Afrikaanse kuberruiter deur die
| kuberruimte ry.

... op 'n besemstok ....

Die ruiter
| lok met goedgemikte aanvalle

.... kududrolspoeg ....

| terugaanvalle uit.
Re: Kannie wag 2 [boodskap #13757 is 'n antwoord op boodskap #13528] Do, 02 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hjalmar Gerber wrote in message ...
> Gloudina:
>
>> Weet jy dat daar 'n Pretoria-brug
>> in Ottawa is, Hjalmar?
>
> . . .vir dieselfde rede dat daar 'n Kimberley
> en 'n Ladysmith in BC is. Die Empaaier was groot.

Ja. Dieselfde rede waarom daar 'n Trafalgar square in London is, Churchill
in Blenheim Palace grootgeword het, en Kitchener "Lord Kitchener of Karthum"
geword het toe hy tot die adelstand verhef is.

Oorwinnaars neig om hul oorwinnings te gedenk.

En die Kanadese het 'n groot kontingent aan Britse kant gehad in die Tweede
Vryheidsoorlog.

Buitendien - daar is 'n Pretoria in die Oostelike deel van die VSA ook.

Groete, Leendert
Re: Kannie wag 2 [boodskap #13775 is 'n antwoord op boodskap #13528] Vr, 03 April 1998 00:00 Na vorige boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
|
| Jy is reg, definitiewe grootheidswaansin te bespeur. Ek voorsien dat
| dit net sal vererger met die uiteindelike oorname van die Pretoria brug
| in Ottawa, die hys van die vierkleur, die UDF verklaring en dan die
| internering in 'n area met soortgelyke persone.
|
Lou,
Ek hoop nie jy beweer ernstig daar is nog ander soortgelyke mense nie?!?!?
Dit laat 'n mens ril in die nag ...
Nico
Vorige onderwerp: As SARVU swig
Volgende onderwerp: Re: Kan wag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 19:43:50 MGT 2024