Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grasgroen
grasgroen [boodskap #135201] Do, 31 Desember 2020 09:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
grasgroen
Afbreking: gras•groen
Samestelling: gras + groen


Byvoeglike naamwoord: grasgroen
Attributief: grasgroen (grasgroene)

Betekenis:
• Helder groen; so groen soos die kleur van gras.
• Soos iets wat nog nie ryp is nie; onryp.
• Baie onervare.

Gebruik:
• Sy wil haar kamer grasgroen verf.
• Die appel is nog grasgroen.
• Die onderwyser is nog grasgroen.

Sinoniem:
• lowergroen

Antoniem:
• oorryp

Vertaling:
Engels: very green, grass-green
Nederlands: grasgroen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grappig
Volgende onderwerp: moment
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 12:44:41 MGT 2024