Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grappig
grappig [boodskap #135200] Do, 31 Desember 2020 09:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
grappig
Afbreking: grap•pig


Byvoeglike naamwoord: grappig
Vergrotende trap: grappiger
Oortreffende trap: grappigste
Attributief: grappige
Partitief: grappigs

Betekenis:
• Wat snaaks is en die lagspiere prikkel.

Gebruik:
• Gelukkige mense is dikwels meer sorgvry, speels en grappig.

Sinoniem:
• koddig
• komieklik
• komies
• lagwekkend
• potsierlik
• snaaks
• vermaaklik

Antoniem:
• ernstig

Vertaling:
Engels: comic, funny, amusing
Nederlands: grappig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: glorie
Volgende onderwerp: grasgroen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 12:43:48 MGT 2024