Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gerug
gerug [boodskap #135195] Do, 31 Desember 2020 08:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gerug
Afbreking: ge•rug
Uitspraak: /χəˈrœχ/


Selfstandige naamwoord: gerug
Meervoud: gerugte
Verkleinwoord: geruggie
Meervoud van verkleining: geruggies

Betekenis:
• 'n Nuus wat die rondte doen, maar nog nie bevestig is nie, sodat mens nie seker is of dit regtig waar is nie.

Gebruik:
• Elke gerug het 'n kern van waarheid.

Verwant:
• bostelegraaf
• riemtelegram

Vertaling:
Engels: rumour, rumour, report, hearsay
Nederlands: gerucht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: romanties
Volgende onderwerp: giftig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 12:39:47 MGT 2024