Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » heeldag
heeldag [boodskap #135183] Wo, 30 Desember 2020 08:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
heeldag
Afbreking: heel•dag
Samestelling: heel + dag


Bywoord: heeldag

Betekenis:
• Die hele dag deur.

Gebruik:
• 'n Mens kan nie heeldag sit en rekenaarspeletjies speel nie.

Antoniem:
• heelnag

Verwant:
• heeltyd

Vertaling:
Engels: the whole day
Nederlands: de hele dag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hergebruik
Volgende onderwerp: heelnag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 12:23:47 MGT 2024