Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hergebruik
hergebruik [boodskap #135182] Wo, 30 Desember 2020 08:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hergebruik
Afbreking: her•ge•bruik
Samestelling: her + gebruik


Selfstandige naamwoord: hergebruik
Meervoud:

Betekenis:
• Iets weer gebruik.

Gebruik:
• Die hergebruik van onsteriele naalde onder dwelmverslaafdes lei tot allerhande siektes.

Afgelei:
• hergebruikbaar
• hergebruiker

Vertaling:
Engels: recycle
Nederlands: hergebruik


Werkwoord: hergebruik
Verlede tyd: het hergebruik

Betekenis:
• Weer gebruik; herwin.

Gebruik:
• Kan ons dit hergebruik?

Vertaling:
Engels: to recycle
Nederlands: hergebruiken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: herkenbaar
Volgende onderwerp: heeldag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 12:23:03 MGT 2024