Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agthoekig
agthoekig [boodskap #135173] Di, 29 Desember 2020 10:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Onreëlmatige agthoek.
'n Onreëlmatige agthoek.
agthoekig
Afbreking: agt•hoe•kig
Samestelling: agt + hoekig
Uitspraak: /agthoekig/


Byvoeglike naamwoord: agthoekig
Attributief: agthoekige

Betekenis:
• Soos 'n vorm wat agt hoeke en agt sye het.

Gebruik:
• Die kerk het 'n unieke agthoekige ontwerp.

Sinoniem:
• agtkantig
• oktogonaal

Wisselvorm:
• aghoekig

Vertaling:
Engels: octagonal, octangular
Nederlands: achthoekig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gram
Volgende onderwerp: gistermiddag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 12:28:09 MGT 2024