Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » godsdienstig
godsdienstig [boodskap #135171] Di, 29 Desember 2020 09:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
godsdienstig
Afbreking: gods•diens•tig
Samestelling: godsdiens + -tig


Byvoeglike naamwoord: godsdienstig
Vergrotende trap: godsdienstiger
Oortreffende trap: godsdienstigste
Attributief: godsdienstige
Partitief: godsdienstigs

Betekenis:
• Aan godsdiens toegewy of wat op godsdiens betrekking het.

Gebruik:
• As iemand dink hy is godsdienstig, maar hy hou nie sy tong in toom nie, bedrieg hy homself. [Jakobus 1:26]

Sinoniem:
• godvresend
• geestelik
• religieus
• stigtelik
• vroom

Antoniem:
• ongodsdienstig
• nie-godsdienstig

Vertaling:
Engels: religious, devout, pious
Nederlands: godsdienstig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rigsnoer
Volgende onderwerp: gram
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 12:43:07 MGT 2024