Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoofdogter
hoofdogter [boodskap #135167] Ma, 28 Desember 2020 19:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoofdogter
Afbreking: hoof•dog•ter
Samestelling: hoof + dogter


Selfstandige naamwoord: hoofdogter
Meervoud: hoofdogters
Verkleinwoord: hoofdogtertjie
Meervoud van verkleining: hoofdogtertjies

Betekenis:
• Dogter wat as leier van 'n skool se leerlingraad verkies is.

Gebruik:
• Die hoofdogter moet te alle tye 'n navolgingswaardige voorbeeld stel, verantwoordelik optree, behulpsaam wees, haar pligte nakom en op 'n deurlopende basis leiding neem.

Antoniem:
• hoofseun

Afgelei:
• onderhoofdogter

Vertaling:
Engels: head girl
Nederlands: hoofd meisje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoofseun
Volgende onderwerp: afkamp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 12:32:51 MGT 2024