Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoofseun
hoofseun [boodskap #135166] Ma, 28 Desember 2020 19:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoofseun
Afbreking: hoof•seun
Samestelling: hoof + seun


Selfstandige naamwoord: hoofseun
Meervoud: hoofseuns
Verkleinwoord: hoofseuntjie
Meervoud van verkleining: hoofseuntjies

Betekenis:
• Seun wat as leier van 'n skool se leerlingraad verkies is.

Gebruik:
• Die hoofseun moet te alle tye 'n navolgingswaardige voorbeeld stel, verantwoordelik optree, behulpsaam wees, sy pligte nakom en op 'n deurlopende basis leiding neem.

Antoniem:
• hoofdogter

Afgelei:
• onderhoofseun

Vertaling:
Engels: head boy
Nederlands: hoofd jongen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plantsel
Volgende onderwerp: hoofdogter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 12:28:25 MGT 2024