Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ga
ga [boodskap #135144] So, 27 Desember 2020 09:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ga
Afbreking: ga


Tussenwerpsel: ga

Betekenis:
• Uitroep van afkeur/ walging, veral vir iets wat stink.

Gebruik:
Ga, dit stink!

Vertaling:
Engels: phew!, faugh!

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: frekwensie
Volgende onderwerp: opera
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:11:02 MGT 2024