Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kannie wag
Kannie wag [boodskap #13514] Di, 24 Maart 1998 00:00
Dms  is tans af-lyn  Dms
Boodskappe: 2
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek kan nie meer wag om hier weg te kom nie. Die donker groenes kan die plek
maar kry. As jy wit is en Afrikaans praat is daar nie meer hoop nie. Alle
jong mense moet hulle goed vat en loop, daar is baie meer hoop en voorspoed
vir hulle in ander lande.

Donovan
Re: Kannie wag [boodskap #13515 is 'n antwoord op boodskap #13514] Di, 24 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskap
Antowan Nothling  is tans af-lyn  Antowan Nothling
Boodskappe: 14
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
Liewe aarde Donie, is jy seker jy is a man met karakter. Kyk ek hou dit
teen neimand om die pad te wil vat nie, maar as almal die hasepad vat sodra
die koers bietjie duister lyk, sal jy vir elke bloemin takhaar moet koes.

My ervaring van die lewe is, hoe erger en moeiliker hoe meer dryf dit my om
dit wat verkeerd is reg te maak. As iemand weghardloop is dit niks meer as
verkeerd nie.

Wag, wag, voor jy nou weer staan en reply en se ek is 'n poepol as ek so
dink. laat ek my self eers verduidelik.

As jy Australie of Amerika of waarheen ookal gaan omdat jy jou kinder op
die hier en nou 'n beter lewe wil gee, en jy kan dit bekostig, BY ALL MEANS
gaan, geniet jouself. Ek sal jou help pak. Maar as jy die land verlaat
omdat jy nie die moeite wil doen om 'n verskil te maak nie, dan is dit toet
en taal verkeerd. My opinie is baie beskeie, moet nie 'n fout maak nie. Ek
kan seker my bek lekker rek aangesien ek in 'n baie lekker huis in
Centurion woon, maar ek se vir jou ek probeer hard om my medemens uit die
gutter uit te kry.

Ja die swart mense is baie keer vuil en ongenadiglik barbaars. Dit is nou
natuurlik net die wat regtig nie 'n opvoeding van die een of ander aard
gehad het nie. En laat ek jou nou reguit vertel. As jy nie volle vryheid
van beweging het vir meer as 2 maande nie, sal jy so vinnig op jou perdjie
sit, jy sal meer as net bereid wees om iemand te NECKLESS.

Apartheid was verkeerd. Goed. Kom ons laat dit nou daar. Kom osn maak die
beste van 'n kak saak en laat die wiele rol. Stick around. Ons kan dalk nog
eendag ou amerika se gat skop op ekonomiese vlak. Wees jy net gewaarsku...

Die gras is dalk ander kant groener. Dit is maar net omdat daar meer kak op
die gras is.

groetnis
Piet King
--
Antowan Nothling
Email: cybe...@netcafe.co.za
http://www.oocities.org/researchtriangle/9471/
http://www.xoom.com/Electroblaze/

Dms wrote in article
...
> Ek kan nie meer wag om hier weg te kom nie. Die donker groenes kan die plek
> maar kry. As jy wit is en Afrikaans praat is daar nie meer hoop nie. Alle
> jong mense moet hulle goed vat en loop, daar is baie meer hoop en voorspoed
> vir hulle in ander lande.
>
> Donovan
>
Vorige onderwerp: Lou en Tottie
Volgende onderwerp: Definisie van Boer en Boerin?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 01:08:16 MGT 2024