Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » evolusie
evolusie [boodskap #135139] So, 27 Desember 2020 08:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
evolusie
Afbreking: e•vo•lu•sie


Selfstandige naamwoord: evolusie
Meervoud:

Betekenis:
• Voortdurende verandering en ontwikkeling om stagnasie te voorkom.
• (biologie) Die geleidelike verandering van organismes oor tyd.

Gebruik:
• Innovering en die evolusie van tegnologie is 'n belangrike aspek van enige moderne ekonomie.
• Bioloë definieer evolusie aan die hand van natuurlike seleksie, soos ontwikkel deur Charles Darwin in sy boek Die oorsprong van spesies.

Wisselvorm:
• ewolusie

Afgelei:
• evolusiebaan
• evolusiebegrip
• evolusieleer
• evolusielyn
• evolusieproses
• evolusierigting
• evolusiestadium
• evolusieteorie

Vertaling:
Engels: evolution
Nederlands: evolutie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aardig
Volgende onderwerp: eweveel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:06:47 MGT 2024