Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoon
hoon [boodskap #135134] Sa, 26 Desember 2020 18:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoon
Afbreking: hoon


Werkwoord: hoon
Verlede tyd: het gehoon

Betekenis:
• Iets of iemand met veragting behandel; bespot; belaster; uitlag.

Gebruik:
• Die politici hoon en jubel terwyl die wêreld agter hulle brand.

Vertaling:
Engels: to sneer at, make fun of, mock
Nederlands: honen


Selfstandige naamwoord: hoon
Meervoud:

Betekenis:
• Krenking van iemand se goeie naam; smadelike bejeëning.

Gebruik:
• Noag het hom die argwaan en hoon van die gemeenskap op die hals gehaal.

Afgelei:
• honende
• hoongelag
• hoonlag
• hoonlaggend

Vertaling:
Engels: scorn, insult, outrage
Nederlands: hoon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: monsteragtig
Volgende onderwerp:
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:21:26 MGT 2024