Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » selektief
selektief [boodskap #135132] Sa, 26 Desember 2020 17:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
selektief
Afbreking: se•lek•tief


Byvoeglike naamwoord: selektief
Vergrotende trap: selektiewer
Oortreffende trap: selektiefste
Attributief: selektiewe
Partitief: selektiefs

Betekenis:
• Deur te kies / te selekteer.

Gebruik:
• Feite word dikwels selektief aangebied om 'n bepaalde persepsie te skep.

Sinoniem:
• eklekties
• kieskeurig
• uitkiesend

Afgelei:
• selektiwiteit

Vertaling:
Engels: selective
Nederlands: selectief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skaambeen
Volgende onderwerp: monsteragtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:19:04 MGT 2024