Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lou en Tottie
Lou en Tottie [boodskap #13513] Di, 24 Maart 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
lou writes: > Ferdi wrote:

>> nie,
>> maar baie naby daaraan gekom het. Sulke arbeid is veral in die myne
>> gebruik, van vroeg in die eeu....>>>>
>
>
> Weereens TOTTIE!!!

Verskoon my onkundigheid oor
Afrikaans, Lou, maar ek kan
nie verstaan wat jy met "Tottie"
bedoel nie. Sal jy, of enigiemand
anders, asseblief vir my verduidelik?
Dis 'n ernstige versoek. Ek ken
die uitdrukking gladnie.

Gloudina
Vorige onderwerp: "Halfmensbome" deur PETRA MULLER
Volgende onderwerp: Kannie wag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 28 21:27:00 MGT 2024