Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » frons
frons [boodskap #135128] Sa, 26 Desember 2020 11:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
frons
Afbreking: frons


Selfstandige naamwoord: frons
Meervoud: fronse
Verkleinwoord: fronsie
Meervoud van verkleining: fronsies

Betekenis:
• Rimpel of plooi op die voorkop, dikwels as 'n uitdrukking van ongeloof of verbasing.

Gebruik:
• Hy het ons met 'n frons op sy gesig geïgnoreer.

Sinoniem:
• voorkopplooi

Afgelei:
• fronsend
• fronsing
• fronsplooie

Vertaling:
Engels: to frown, scowl
Nederlands: frons


Werkwoord: frons
Verlede tyd: het gefrons

Betekenis:
• Die wenkbroue na mekaar trek sodat 'n plooi op die voorkop vorm.

Gebruik:
• Glimlag of frons hy?

Vertaling:
Engels: frown, scowl
Nederlands: fronsen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sement
Volgende onderwerp: affronteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:08:46 MGT 2024