Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bowendien
bowendien [boodskap #135122] Sa, 26 Desember 2020 07:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bowendien
Afbreking: bo•wen•dien


Bywoord: bowendien

Betekenis:
• Behalwe dit wat genoem is; wat nog moet bykom.

Gebruik:
• Om op te hou rook is gesond en bowendien kan dit 'n mens baie geld spaar.

Sinoniem:
• boonop
• buitendien
• daarby
• daarbenewens
• daarenbowe
• verder

Vertaling:
Engels: furthermore, besides, moreover, in addition
Nederlands: bovendien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorskietkos
Volgende onderwerp: bruikbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:07:21 MGT 2024