Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vraatsig
vraatsig [boodskap #135119] Vr, 25 Desember 2020 20:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vraatsig
Afbreking: vraat•sig


Byvoeglike naamwoord: vraatsig
Attributief: vraatsige

Betekenis:
• (informeel) Soos 'n vraat; vraatsugtig.

Gebruik:
• Hy slurp die sop vraatsig op.

Sinoniem:
• gulsig
• hongerig
• lekkerbekkig
• vraterig

Verwant:
• vraatsug

Vertaling:
Engels: voracious, gluttonous
Nederlands: vraatzuchtig, schrokkerig

Nota:
• Waarskynlik 'n verkorting van "vraatsugtig".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: minag
Volgende onderwerp: oorskiet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:20:44 MGT 2024