Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vleier
vleier [boodskap #135106] Do, 24 Desember 2020 14:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vleier
Afbreking: vlei•er
Samestelling: vlei + -er


Selfstandige naamwoord: vleier
Meervoud: vleiers
Verkleinwoord: vleiertjie
Meervoud van verkleining: vleiertjies

Betekenis:
• Iemand wat ander vlei.

Gebruik:
• Wie iemand teregwys, kry eerder agterna dank as wat 'n vleier dit kry. [Spreuke 28:23]

Sinoniem:
• gatlekker
• inkruiper
• witvoetjiesoeker

Verwant:
• vleiery

Vertaling:
Engels: flatterer
Nederlands: vleier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bejeën
Volgende onderwerp: aanskaf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 12:38:35 MGT 2024