Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gaande
gaande [boodskap #135102] Do, 24 Desember 2020 12:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gaande
Afbreking: gaan•de


Bywoord: gaande

Betekenis:
• Opgewonde en geesdriftig; mal oor.
• Bedrywig en aan die gang.

Gebruik:
• Die gehoor was gaande oor sy optrede.
• Wat is daar gaande?

Afgelei:
• algaande
• gaandeweg

Vertaling:
Engels: going, stirring
Nederlands: gaande

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gangbaar
Volgende onderwerp: oplet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 12:35:41 MGT 2024