Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gasvry
gasvry [boodskap #135099] Do, 24 Desember 2020 11:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gasvry
Afbreking: gas•vry
Samestelling: gas + vry


Byvoeglike naamwoord: gasvry
Vergrotende trap: gasvryer
Oortreffende trap: gasvryste
Attributief: gasvrye

Betekenis:
• Hartlik en vriendelik teenoor besoekers; wat gaste gul onthaal of van herberg voorsien.

Gebruik:
• Ons was bietjie ongemaklik aan die begin, maar is gasvry verwelkom.

Sinoniem:
• hartlik
• herbergsaam
• mededeelsaam
• ontvanklik
• vriendelik

Afgelei:
• gasvryheid
• gasvryheidsbestuur

Vertaling:
Engels: hospitable
Nederlands: gastvrij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onderkant
Volgende onderwerp: genadedood
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 12:43:16 MGT 2024