Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grassnyer
grassnyer [boodskap #135090] Wo, 23 Desember 2020 11:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Grassnyer.
'n Grassnyer.
grassnyer
Afbreking: gras•sny•er
Samestelling: gras + snyer


Selfstandige naamwoord: grassnyer
Meervoud: grassnyers
Verkleinwoord: grassnyertjie
Meervoud van verkleining: grassnyertjies

Betekenis:
• Masjien waarmee gras kort gesny word.

Gebruik:
• 'n Grassnyer het een of meer roterende lemme wat die gras en ander plantegroei naby aan die grond afkap.

Vertaling:
Engels: lawnmower, grass cutter
Nederlands: grasmaaier, grasmachine

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: griep
Volgende onderwerp: fisioterapeut
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 12:22:35 MGT 2024