Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » griep
griep [boodskap #135089] Wo, 23 Desember 2020 10:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die griepvirus.
Die griepvirus.
griep
Afbreking: griep


Selfstandige naamwoord: griep
Meervoud:

Betekenis:
• Aansteeklike siekte van die slymvliese en lugweë wat jaarliks talle mense siek maak, lewensgevaarlik vir ouer en swakker mense.

Gebruik:
• Pasiënte met griep word gewoonlik aangeraai om vir 'n paar dae in die bed te bly en baie vloeistof in te neem.

Sinoniem:
• influensa

Hiponiem:
• varkgriep
• voelgriep

Afgelei:
• griepepidemie
• griepinspuiting
• griepvirus

Vertaling:
Engels: influenza, flue, flu
Nederlands: griep

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grimeer
Volgende onderwerp: grassnyer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 12:47:01 MGT 2024